The Book Quiver
Om jou te Ken
Book profileEnglish (United Kingdom)
Book · 1 edition

Om jou te Ken

2024
first published
English
language
1
edition in English
184
pages

Gabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle in gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon.

Editions

1 edition · sort: newest
Om jou te KenOm jou te Kenpan_macmillan_south_africa978-17-7999-084-697817799908462024-11-07English (United Kingdom)184Softcover