The Book Quiver
Authors/Jaco Jacobs/Oupa Zombie
Oupa Zombie
Book profileEnglish (United Kingdom)
Book · 1 edition

Oupa Zombie

2020
first published in English
Afrikaans
original language
1
edition in English
169
pages

Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Victoriawatervalle en Egipte te siene kry! Met Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoper-kinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.

Editions

1 edition · sort: newest
Oupa ZombieOupa ZombiePan Macmillan South Africa978-17-7625-026-497817762502642020-09-17English (United Kingdom)169Softcover