- 2026
- year of publication
- 50
- pages
- English (United Kingdom)
- language
- Softcover
- cover
- Publisher
- Pan Macmillan South Africa
- ISBN-13
- 978-17-7999-216-1
- EAN
- 9781779992161
- Publication date
- 2026-06-10
- Book
- Vreemde dinge kan op 'n Dinsdag gebeur · 1 edition
The publisher on this edition
Barto dink Dinsdae by die biblioteek is vervelig, totdat 'n balstoot 'n wilde avontuur ontketen. Saam met die geheimsinnige Boekmeisie ontdek hy 'n wêreld vol trolle en drake. Hierdie moderne sprokie deur Jaco Jacobs vier die krag van verbeelding en die wonderlike towerwêreld van boeke.
